Vrou Voor Familie Doodgeskiet.

Hier is nie woorde voor nie  dit is Verskriklik ! Om sommer net so in die fleur van jou lewe  in `n oogwink jou lewe te verloor deur die toedoen van moordenaars wat niks en niemand ontsien om hulle doel te bereik nie . Amanda Vermeulen was die keer die slagoffer so als  baie voor […]