300 mense moet trek van plakkerskamp na vullisdump

Hierdie is net om ons blanke verder te verneder !! Dit is waarheen 300 Arm Blankes geskuif gaan word. Gaan ons dit toelaat?????? … ————————————————————————– Stortingsplek word woonplek Die Munsieville-township waar wit plakkers van die Kroningspark-woonwapark in Krugersdorp moet gaan woon, is ’n onbewoonbare stortingsterrein. Die vuil, klipagtige gebied het geen water of elektrisiteit nie, […]