Ekonomiese Volksmoord en blatante rasisme!

Die regering het vandag aangekondig dat hulle beheer gaan neem van die BBBEE verifikasie proses. Dit is in reaksie tot die stadige tempo van BBBEE veranderinge in die land. Verifikasie agente sal in die toekoms bekend staan as “Bemagtigings Adviseurs” (Empowerment Agents). Die privaatsektor sal dus nie meer in die toekoms BBBEE sertifikate aan hulself […]