Genoeg!

Sunette Bridges, die ystervrou wat soveel werk doen om statistiek te probeer hou omtrend plaasmoorde in Suid-Afrika se liedjie “Genoeg” word in Suid-Afrika nie oor die radio gehoor nie. Die lied het egter pas die nommer 1 posisie op die Vlaamse Top 10 trefferlys gehaal. Daar kan met reg gevra word – hoekom word alles […]