Die pad na armmoede

Meeste van ons onthou die ANC se slagspreuk onder apartheid “Liberation before Education”! In die Nuwe Suid-Afrika het hy nou ‘n kinkel gekry, dit blyk dat die strategie nou teen die ANC gebruik word in n diensleweringsprotes wat al 3 maande voortduur! In een van die mees absurde protesaksies waarvan ek ooit gehoor het, het […]