Bugger the whale! Save the white Springbok!

Dit wil voorkom asof die Suid-Afrikaanse Rugbyraad die knie buig voor die kommunistiese anc regering. Dit blyk uit ‘n berig in die Sondagkoerant, Rapport dat die rugbyraad ‘n streng kwotastelsel in plek wil stel om die sport te transformeer. Die feit dat swart mense verkies om ander sporte te speel EN dus ‘n minderheid is […]