Advocate Madonsela Aanstelling en Menseregte

Wat word beskou as een van die grootste korrupsie-skandvlekke in die wêreld – as ‘n volk gestroop word van hul menseregte.  Die Afrikanervolk word daagliks op verskillende vlakke daarvan beroof. Wat het Adv. Madonsela en die Afrikaners in gemeen?    Sy word ook van haar menseregte gestroop in haar hoedanigheid as Openbare Beskermer in Suid-Afrika.  Hoe […]